Monday, December 15, 2008

Nou maar goed, hier gaan ons!

Uiteindelik het ek dit gedoen. Ek wou nog altyd 'n blog gehad het, maar het nie geweet waar om te begin nie! Dit was toe nie so moeilik nie.

Dit is skoolvakansie en almal is by die huis. Dit is nogal vreemd om so baie mense gedurende die dag by die huis te hĂȘ, Ankie is uiteindelik terug van al haar toere af en sal nou by die huis wees vir 'n paar dae voordat sy Mosambiek toe gaan saam met 'n paar van haar vriende. Juan is amptelik met verlof, maar hywas vandag werk toe om 'n paar laaste goed te gaan klaar maak. Jakes is met verlof tot die 12de Januarie en het vandag Ankie se bakkie gediens.


For those of you that don't understand Afrikaans, this is just a short review of what is happening in my life. It is school holidays and everybody is home. I have spent most of the last few days creating Christmas cards and gifts. I will try to post some pictures later, that is if I get this blogging thing right!

No comments:

Post a Comment